The Daily Roxette

Roxette World Tour 2011 schedule
The Daily Roxette discussions forum has been closed. The forum is only available as a read-only archive.

WHERE IS PURPLEMEDUSA?!

4 replies

Waar is jy pop?!

Darling, here I am... just vegetating off the community for my amusement... al die sentimentele kak kinda got to the core of my system... ek was nog nooit een vir sulke snot & trane “we remeber” shit... maar aan die anderkant, dink net hoeveel gorg. men het die pot geskop... what a fucking waste... hey - “by gones”... ek is jamer dat ek so stil is maar is so into work... barely coping... What you think of ATAY? Really miss the Marie=Ballad thing... but I’m not nearly the PG fan I was once... hopefully the other tracks will contain more MF vocals... het jy al die song op SA radio gehoor? Weet jy of ons ’n single gaan kry? Fok, ons sal lucky wees as ons die bloody bonus CD kry... Chat soon... btw. have 2 get minds together for a certain project... miss ya... love ya... hugs to BF!
Yours purplemedusa

@carbon boy: Would you please give me some information about yellow lizard?

Dis terrible dat jy so stil is! Het ’n moerse lange sms vir jou gestuur Saterdag mirrag - en toe kry ek ’n Message Failed sms. Wat de fok? Anyways, email tog....ekt vir jou gemail die anner dag - jy IS seker baie besig - jaar is amper verby..... shame pop.

Oor ATAY: O. My. God. Dis. STUNNING!!!! Ek het laas so oor ’n liedjie te kere gegan toe ek Salvation die 1ste keer gehoor het..... en dissie ding - almal was up in arms oor die liedjie aan die begin omdat dit deur MrG gesing word “Why not Marie”/”Definitely gonna flop”/”Yack yack yack”/”Bull bull bull”....jy weet mos....eks so moeg vir kak soos daai....en dan kom die song uit en almal is mal daaroor vir die eerste dag en dan staan hulle mos annie verkeerde kant vannie bed op en bitch oor dieselfde song wat nou eweskielik shit is dat die sonnie kan sakkie!!!! Argh!

Anyways, asb mail tog lat ons kan chat oor daai projek.....

Hugs, Han.XXX

PS: Yashaar, what do you wanna know? How do you know bout YL?

@yashar; try www.yellowlzard.com (dugh!)

@’Ro: mailing u right away!

Close

Get the latest articles to your mailbox, subscribe to The Daily Roxette newsletter.

Enter your email address:


Delivered by
FeedBurner