The Daily Roxette

Roxette World Tour 2011 schedule
The Daily Roxette discussions forum has been closed. The forum is only available as a read-only archive.

ek wag vir jou

90 replies

-

lalalalalala...ponder...lalalalalalala

hey hanna let’s get talking

ek’shier,love!

Talk to me

hoog tyd dat ek vir ’n slag met jou kan chat!

ek stem 100% saam - metwie praat eknou?

is dit Ed?

met eddie! hoe was jou dag? ek het noggal baie aan jou gedink vandag!

hoekom vat jy solank om te replaai

My dagwas maar besig soos ek verwag het - ’n poeslotwerk (daar isnie’n beter woord om dit te beskryf nie) ....sal vir die volgende week of so by die werk sit (dit beteken fuckin good salerie)... anyways, yes! Ek’t die heeltyd aan jou gedink - kannie glo dat ek weet terug is in kaap nie! Ek moet vir jou se dat daar ’n deel van my hart agter gebly het daar!

ek vat so lank want dis ’n lang reply gewees! hehehehe

ja nee , ek dink daar is ’n stukkie van my ook hier weg! en jy is so mooi my hartjie pyn as ek aan jou dink.

wat maak julle nou? is Illie & Co daar?

illie en gavie is vroeg huis toe met ’n pizza. dit is koud hier en dit reën. is maar inhuisig!

Aaah my Beautiful-Beautiful Boy... wat kan ek se? Ek hoop om jou gou weer te sien. Ek sal my beste probeer om weer ’n draai te maak!

so spoeddig soos wat jy kan nê! moennie lat ek vi jou waggie!

“Aggenee!!” Jissie ja, dit reen ook hier - regte inniebed weer - maar dit help nie ek le alleeen nie :-(

Ek sal jou mos nooit laat wag nie:-)

ag nee! wens ek kon tyd terug draai sodat ons nog saam kon wees! lekker knus, terwyl dit koud en nat buite is. annyway ....

ja baby... jy moet mooi na jouself kyk - ekwil jou nog in eenstuk sien as ek weer kom kuier, hoor!

natuurlik sal ek mooi kyk na myself, die vraag is net wanneer sal ek jou weer sien of sal ek nie nou daaroor worry nie?
sien jou as ek jou sien....
jy is baie oulik en ek hou baie van jou en ek weet nie wat om van die hele ding te maak nie.
ek is alweer te haastig! wat ek wil sê is dat jy my mal maak as ek aan jou dink>

ek laaik nie die chat service nie, ek dink sms is baie vinniger!

Silvereyes, honistly ek’t nie gebargin dat ek sou vind wat ek het nie(JY)... dit was ’n ongelooflike tydjie wat ek gehad het => this 1 goes down in the history books

ek is heel stupid met die moderne tegnologie ek sukkel so effe met die fokken rekenaar

Yes, sms is vinniger maar ek’t nooit airtime nie - try & build a nation with that mentality!

somehow kry ek die feeling that was it. maar soos ekgesê het ek is altyd haastig en jaag na niks ! ek sal dan maar moet sien hoe dinge uitwerk.
tania bad gou so sy sal nou-nou met jou kom chat...

NEE! As dit van my afhang sal daar nog mening ontmoetings wees - let’s just play it by ear! In tussen mis ek ons intieme interaksie - your gentle touch - your beauty (external&internal) and your playful spirit! Big kiss for you!

lots of love to you
over to nig Tan

have a stunning night => all my love, my beautiful-beautiful boy!

Taaaaaaaaaaaaaaaaaaniaah! het jy lekker koek gewas?

hey my baby edwix gaan nou tee maak en dan bad en doedies...hy sê hugs and kisses to youxxx ...Nou sal ek maar ’n bietjie met jou chat. Hoop dis oried.T

Dis fine - ek is so bly dat ek & hy ’n bietie kon chat! Hy’s so spesiaal! Wens julle kon saam met my Kaap toe gekom het!

HEt jy al iets van Jenn gehoor?

wat vat jou vingers nou weer so lank?

kan jy die boodskap sien?

ja ek het haar vandag uiteindelik in die hande gekry maar sy klink nie so lekker nie, ’n bietjie down. Ons het besluit dat ons partykeer vir mekaar gaan email like we’re strangers like in Youve got mail. Ek dink dis ’n goeie ding, want so kan ons nog meer leer van mekaar en van mekaar se frustrasies ontslae raak

Jissis... wat was haar verskoning om so lang te vat met die reply?

Ps... wat het jy met die photo’s gemaak in Photoshop?

nee sy het nie, ek het ook nie gevra nie. Ons het briefly gepraat oor van ons maatjies soos jy en Eddie. Ek is bietjie beter, ek wens net ek kan weet wat sy partykeer dink. Ek weet sy worry oor finansies. Ag fok my baby ek mis haar so ek voel my hart is in twee gebreek. Ek sal nooit weer lelik met haar wees as ek haar net by my kan hê om vas te hou en lief voor te wees.

ek het vergeet hierdie rekenaar werk nie met photoshop dit vat te fokken stadig toe het ek maar vir eddie ’n collage gemaak van van die pix wat jy gestuur het. Hy mis jou rerig en dit lyk my dat die cupid goga hom gebyt het. Jaques en Quintin is nou ver in die verlede. Dit lyk baie goed van die kant af my baby. Ek stuur vir jou die collage via e-mail gou, binne 3 minute check dit uit

Ek weet, Angel! But all in good time - ons kan maar net glo dat julle twee by mekaar sal uitkom! gepraat van => I would’nt mind joining Ed in die shower... mmm -> hy’s soo precious!

jissis - ek het nou discofoam van die dors... is nou weer terug!

Ja ek weet my baby, maar julle sal weer kan, ek weet dit. Tenminste is julle darem in dieselfde country

ek het nou net die collage vir jou gestuur wat ek in paint gemaak het vir hom. check it out!

Dis waar! Weet jy as ek vir jou se dat hierdie tydjie met Ed net casual was dan lieg ek - in hindsight (en steeds) is daar ’n geritsel van emosies in my maag! weet nie mooi wat om daarmee te maak nie - is ook seker maar bang vir seerkry - maar so leer ’n mens. god y can’t ouR LIVES JUSt b SIMPLE FOR ONCE!!

wat maak jy?

btw - stuur gou eddie se email adress vir my weer - ek het perongeluk my bulk mail gedelete! BLOND I KNOW!

Edwix feels excatly the same way
baby

Edwix feels the same way baby, he said so this morning

Die mail kom nie deur nie...

“wat is dis?”

chek in jou bulk mail ek het dit nou net gesent. Eddie se lekker slaap en hy se dat hy wens dat hy in jou arms kon doedies en jou vashou

Baba... so ek reken ek moet maar net geduldig wees - laat die unverse sy ding doen... ek hoop regtig ek maak darem ’n paar $ hierdie maand dat ek vir so ’n vinninge visit kan kom1

sy adres is [email protected]

hy maak klaar die 21st dan gaan hy moontlik Kaap toe kom

AAAaah! Ek is sommer nou swak! Ek will daar wees! Gee hom nog ’n laaste drukkie voor hy gaan slaap!

PS... die mail het nou deurgekom!

so wag ’n rukkie baby doen die email en caht ding for now. And maybe every now and then a phone calll.. Sy nommer is 083 765 6996

Thanx for the email addy!

Wat gaan hy in die kaap kom doen? Het hy enige idee? Hy moet mooi dink want dinge/lewenstyl is nogal deur => but it would be so nice anyways!!

HET JY die mail gekry nou?

baby het jy die mail nou gekry? Please sent jenny baby ’n email en hoor of sy okay is. Se vir haar dat ek het haar rerig lief en dat my hartjie haar vreeslik mis PPPPPPLLLLLLLEEEEEEEEAAAAAAASE!!

Yes, ek het dit gekry... thanx... cute collage! En “dra dit by hom in sy wallet” is nog cuter! Ek rook nou ’n biri - het ’n pakkie saam gebring. Dit laat my dink aan jou! PS... kan nou doen met ’n grappie saam met jou!

Ek sal vir Jenn ’n mail so bietie later stuur - dragonfart is weg vir so ’n paar dae & nou’s dit net heeltyd-speeltyd!

is jy nog daar?

yes.. ek wag vir jou!

baby ek moet darm ook vir jou se
fok is daardie fotos van sam darem befok
donder sy is mooi!!

I know... maar los uit! BTW... Ryan het die foto’s gemis - moes een of ander bullshit story op maak dat eddy wou sien hoe Sam & Ryan lyk... LOL

Het jy darem vir Illie gese ek stuur groete?

wat bedoel jy los uit baby?

Don’t go the Sam route => dis net om jou vinners te verbrand!

because the sterns are fucked or because i’m taken?

So ons maak nou die spot ons regular chat place... jy kan die site ’n bietie explore - daar is somtyds interesante gesprekke in die “off-topic” section. Dan kan ons sommer saam van die mense aanvat! LOL

ek het nog nie weer ’n joint gerook nie, nes ek gese het ek gaan

don’t ignore my question baby!

aLTWEE options... just don’t go there! I beg of you! Even if she makes a pass at you! Let sleepin dogs lay... ek & Ryan beplan om binnekort die leisels te breek! Hy’t ook nou genoeg gehad!

baby you know me better by now
there is only one woman for me
i just want to know is all
wont go there promise
okay?
have to go soon baby
moet gaan doedies
ja ons chat gou weer

i’m not ignoring your q! For heaven’s sake have some patience! PS... het jy gesien ek het vir jou Conversations 2 gelos om klaar te maak! ek hoop jy geniet dit!

ja dankie my baby ek gaan die 2de een geniet
ek mis jou hanna

Ek is lief vir jou baby! Kyk mooi na my boy - maak seker dat hy nie onverantwoordelik is nie! Lekker slapies & jy moet ook soet wees! Ek sal more vir julle bel vannie werk af! MANY KISSES 4 u & ED!

love you too baby, sal so maak. Lekker slaap. Ons praat wweer gou. PS: Ky k mooi na jouself
ByeBye
xx

love you too baby, sal so maak. Lekker slaap. Ons praat wweer gou. PS: Ky k mooi na jouself
ByeBye
xx
Wat het toe met Ryan gebeur is hy ok?

nee Ryan is fine... maar ons praat later weer!

Het blijft een leuk taaltje!

Push ek my luck & hoop jy is online?

Je push je geluk, ik is online!

lol @ harriej!

nou heb ik je weer gemist :)

lol... jy’t nou amper my hart laat staan... ek het gedink dit is titicaca!

hoe gaan dit met jou?

ek kan dat voorstellen!
De vrouwtjes late mijn hart ook sneller slaan!!

Roflol!! - wel, eintlik is titicaca 2 mense... 1 is die love-interest en die ander is my cousin wat by my love-interest woon!

was nou besig om na jou Mazarin releaseparty page te kyk... it flows very nicely! really enjoyed reading about your experience!!

Het jy enige planne om na GT konserte toe te gaan die somer?

Ja, ik ga samen met 2 vrienden naar een GT-concert in Örebro op 4 augustus.

Close

Get the latest articles to your mailbox, subscribe to The Daily Roxette newsletter.

Enter your email address:


Delivered by
FeedBurner