SOUTH AFRICA
carbon_boy said on October 12, 2002 14:41:
Does any1 know if (God help us) we’re getting the ATAY single? And when is our release date for The Ballad Hits? Eish.
Cheers
PS: Miss Medusa, did u get my email?
purplemedusa said on October 21, 2002 09:07:
Just got an email saying that the CD would be released on the 4 or 11 November (EMI can’t make up their minds!)... and once again, no *a four letter word!* single!...
Not much is said about tracklisting etc.
Ciya Patatoes!!
egmond said on October 21, 2002 14:27:
Ek’t Look&Listen gevra, se dis die 4de, maar het natuurlik nie ’n clue watse format dit gaan wees nie! En ja, geen single aan die kant nie!! Hulle het nog nooit eers daarvan gehoor nie!
purplemedusa said on October 21, 2002 19:00:
Hey Egmond.. watse Look & Listen het jy gevra... Die een in Claremont (Cavendish) het my net een moerse “Huh” gegee... BTW... ek’s seker ons kry die 2CD... EMI SA love those kinda releases!
xarrrr said on October 22, 2002 09:32:
oooooh soooo lekker to see some afrikaans again! i wanna go hoooooome! ;)
carbon_boy said on October 22, 2002 12:33:
Ek het Kalahari.net gemail - die cd sal 4Nov uit wees - geen single sover nie.
BTW, hulle’t ’n cd sale aan - R19/cd - gan check dit uit! Ek het Five for Fighting en Manic Street Preachers bestel. Muwaaaah!
Cheers
xarrrr said on October 24, 2002 10:25:
i know! *xarrrr wishes she paid more attention in afrikaans lessons!!*
erweetiran said on October 25, 2002 07:34:
@ Carbon Boy: Wat dink JY van die back cover? jy is mos ’n graphic designer? wat sou jy gedoen het vir die agterkant?
carbon_boy said on October 25, 2002 07:47:
Erwee, ek dink dis ’n stunning idee - net KAK gedoen! Soos ek innie anner post gesê het: waar die moor is mr Magnus?! Almal het sy absolute stunning, cutting edge werk gedis, omdat hulle nog nooit so iets gesien het nie, en kyk net waarmee sit Roxette nou! Dit maak nie saak wat ek sou gedoen het vir die agterkant nie, want die sleeves is klaar geprint, die cd’s is klaar geburn, en hulle’s oppad Musica hoofkantoor toe.
Om op te som wat ek dink vannie cover: dit lyk soos een van daai “Love Ballad” double cd’s wat SABC3 probeer verkoop. Dis al wat ek te sê het.
WAAR IS KARL-M?!!!!!!!!
Cheers
Close2U said on October 25, 2002 07:57:
Het is bijna te volgen, dat zuid-afrikaans...maar niet helemaal.
GreetinX!
egmond said on October 25, 2002 12:46:
Namens al die Afrikaans sprekendes, DANKIE! Afrikaans is BEFOK! (oops, verskoon die bewoording!)
roxb said on October 26, 2002 09:30:
Heyyy!
Kan ekke ook injoin? Ek probeer geld in die hande kry vir die cd, ma-hulle dink ek kry genoeg... GMF! Wie gaan almal vote vir ATAY?
Onthou net dis nie mooi om te vloek nie!!
Cheers! :)
erweetiran said on October 26, 2002 10:58:
Hey het julle dalk Fanta World Chart Show geluister? Is ATAY al op?
carbon_boy said on October 26, 2002 15:44:
ATAY entered the Fanta World Chart Show at #39 on Saturday, October 26, 2002.
And its #8 on Algoa for all the EC fans.
Cheers
carbon_boy said on October 27, 2002 13:48:
Does any1 have the Chances remix? I heard it at a club last nite - is fuckin awesome!!!
Cheers
purplemedusa said on October 13, 2002 13:06:
@ Carbon; yes I did... you’ll get a response asap!!
Dear ol’ Andre, where art thou? You seems to be the only one who could possibly answer this particular Q. Let us know!!